Hartebeestloop

NEWS AND EVENTS

The latest News:
Outstanding DNA Certified Polled Bonsmara Bull
Date:
August 2019


This is HT 16-0009 - he is an outstanding DNA Certified Polled Bonsmara Bull from Hartebeestloop.

Bred from a SA STUDBOOK ELITE SILVER highly fertile mother. Very good Genomic breeding values.

To see a bigger photograph of his impressive father, HT 12-0020, please click here.

HT 16-0009 is on offer at the G8 Auction on 29 August (18h00) AGRA RING Windhoek.

Hope to see you there!

Comments:

{ comments… read them below or add one }
Leave a comment:
Register here if you are new
or
Login here
E-mail: 
Password: 

Forgot your Password?
Back to Top

News Article selected in the Archive of 2019:
Hartebeestloop bulle vir optimale groei van Osse
Date:
July 2019



Is jy ook een van die Namibiese boere wat gereeld gebruik maak van die wisseling tussen speenkalf- en osproduksiestelsels? Dis alombekend dat hierdie wisseling bepaal word deur die beskikbaarheid van weiding en die prys van slagbees. Dis waar waardetoevoeging plaasvind binne die plaashek - die uitgroei van speenkalwers tot store en nog verder tot volwaardige osse.

Dis nie net enige bulle wat gebruik kan word vir hierdie stelsel nie. Hulle moet sekere eienskappe hê om

  • optimale groeivermoë
  • goeie gewigstoename
  • en doeltreffende voeromset


    tydens naspeense groei te bevorder.

    Dis dan hierdie eienskappe wat oorgedra moet word na die nageslag wat dan die osse is wat op die veld uitgroei.

    Oorerwing speel dus ‘n groot rol.

    Die heel belangrikste is dat die bulle prestasiegetoets moet word om te sien hoe sterk hierdie eienskappe in elke individuele bul teenwoordig is. Die bulle kompeteer met mekaar tydens prestasietoetsing en word dan in ‘n rangorde geplaas. Teelwaardes maak dit ook moontlik om die bul se prestasies met ander Bonsmara bulle wêreldwyd te vergelyk asook die vermoë om hierdie eienskappe oor te dra na sy nageslag. Genomiese analises het hierdie waardes nog baie meer betroubaar gemaak.

    Ons fokus met die uitsoek van die Gobabis bulle ( vir die veiling op 6 Augustus), was sterk op goeie groeivermoë om optimale speengewig te bevorder, en veral goeie naspeense groeivermoë om optimale gewigstoename op die veld te verseker. Kliek gerus hier om die bul foto's en beskrywings van die bulle te sien!

    Om die kort bespreking te lees van die verskillende eienskappe wat nodig is om naspeense groeivermoë en gewigstoename, asook ‘n goeie uitslagpersentasies en vleisopbrengs te verseker, gaan asb na die volledige artikel op “Publications 2019” (volg net die skakel).

    Ons hoop ons sien jou op Gobabis Veiling 2019 – 6 Augustus 9h30!



    Comments:

    { comments… read them below or add one }
    Leave a comment:
    Register here if you are new
    or
    Login here
    E-mail: 
    Password: 

    Forgot your Password?
    Back to Top

    Archive 2019
    Archive 2018
    Archive 2017
    Archive 2016
    Archive 2015
    Archive 2014
    Archive 2013
    Archive 2012
    Archive 2011
  • Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap