The latest News: FAITH, HOPE & THE GREATEST OF THEM ALL...LOVE! | Date: March 2024 |
Even though it could be one of the driest times for most of us in Namibia, we will not lose FAITH or HOPE, nor the greatest one of all - our LOVE for farming. We will let "No pressure, No diamonds" lead us into the future with (even more) hardy, and (even more) veld adapted Bonsmara animals.
It is in this spirit that we are proud to announce our 2 important dates for the year. These are the ones that you definitely need to diarize and save!
Starting with the AGRA/HARTEBEESTLOOP FARMERS’ DAY (on Saturday 13 April, 9H00) and secondly the HARTEBEESTLOOP AUCTION (Friday 17 May, 11H00).
As usual, for the Farmers’ Day, we bring you Agri Experts, breeders, fellow farmers, Agri businesses and much more to your doorstep. And the auction will have excellent quality bulls and female animals on offer!
Don’t let the drought drown your spirit – learn how to withstand these enormous obstacles and get energized again. It will be our pleasure to welcome you at Hartebeestloop for both occasions!
SAVE THESE DATES
* 13 April (Agri Day) and * 17 May (Auction)!
We would love to see you there!
Comments:{ 0 comments… read them below or add one }
|
News Article selected in the Archive of 2019: OPTIMALE SPEENGEWIGTE VIR GOBABIS | Date: July 2019 |
Dit is altyd lekker om veiling te hou in die Mekka van die Namibiese beeswêreld! Ons almal weet - die boere ken beeste!
Gobabis en omgewing word geken vir uitstaande kwaliteit speenkalwers. Daar is sekere eienskappe wat weens dekades van prestasietoetsing geneties vasgelê word om optimale speengewigte in verskillende omgewings te verseker.
Op Dinsdag 6 Augustus hou ons weer veiling in Gobabis en alle bul foto's asook beskrywings van die bulle is reeds te besigtig. Die video's van al die bulle kan op dieselfde plek besigtig word!
Kom ons kyk na ‘n paar punte waaraan diere moet voldoen om optimale speengewig te bevorder.
Hierdie is slegs 'n UITTREKSEL en die volledige artikel kan gelees word op Publications 2019 (volg net die skakel) – elke punt het meer detail en dus makliker verstaanbaar.
-
Genetiese Voorspeense Groeivermoë (vanaf geboorte tot speen).
-
Die bul se eie speengewig het basies geen invloed op sy vermoë om swaar of ligte speenkalwers te teel nie. Sy speengewig is suiwer ‘n refleksie van die omgewing (genoeg reën, uitstekende weidingbestuur) en bestuur (goeie lekprogram op die regte tyd) waarin hy uitgegroei het as speenkalf. Geen van bogenoemde faktore en vele ander soos kruipvoer ensomeer, is oorerflik nie. En het dus GEEN waarde om die bul se vermoë om die speengewig van sy nageslag te beinvloed, te bepaal nie.
-
Die bul se Teelwaarde Indeks vir Genetiese Voorspeense Groei (Speen Direk op die katalogus) is ‘n samevatting van alle moontlike eienskappe wat oorerflik is en wat deur dekades van prestasietoetsing bepaal is.
-
Die rasgemiddelde Teelwaarde Indeks vir Genetiese Voorspeense Groeivermoë (Speen Direk) vir alle Bonsmara diere wêreldwyd, word as 100 aangedui. Alles hang af wat die boer met die spesifieke eienskap wil doen in sy kudde!
-
Met dit alles in ag geneem, het ek die Hartebeestloop Gobabis veilingsbulle uitgekies met bogemiddelde Genetiese Voorspeense Groeivermoë. Sien die tabel in die volledige artikel
-
Die tabel wys duidelik dat die bulle ‘n bogemiddelde Genetiese Voorspeense Groeivermoë het wat na die nageslag oorgedra sal word.
-
Genomiese ontleding is tans die mees akkuraatste genetiese metode om te bepaal hoë akkuraat die voorspelling vir oordrag van die bogemiddelde Voorspeense Groeivermoë na die nageslag sal wees. Hierdie bulle is almal genomies ontleed en van hulle vaders, moeders, oupas en oumas is ook al ontleed.
-
Laastens wil ek kortliks verwys na die algemene bespiering in vleisbeeste en pertinent na die rol wat genoegsame bespiering speel in optimale speengewig. Genetika is permanent en hoef nie jaarliks “gekoop”, gevoer of “ingeplant” te word nie. Speenkalwers produsente is goed bekend met die ekstra gewig wat goeie bespiering bring.
-
Oogspieroppervlakte is ‘n goeie aanduiding van algemene bespiering en ook die karkas se vleisopbrengs.
-
Die Tabel (in die volledige artikel) dui die Teelwaarde Indekse vir Oogspieroppervlakte van die Gobabis veilingsbulle aan
Dit is belangrik vir boere om nie nèt na Genetiese Voorspeense Groeivermoë of Oogspieroppervlakte of die 2 eienskappe saam in isolasie te kyk nie. Beeste en Boerdery gaan oor ver meer as dit. Gebruik dit in jou besluit om optimale speengewig in jou kudde te bevorder, indien jy dit benodig.
Hoop om jou by Gobabis te sien op 6 Augustus!
Comments:{ 0 comments… read them below or add one }
|
| | | | | | | Outstanding DNA Certified Polled Bonsmara Bull | |
| Dis weer G8 veiling tyd! | |
| Hartebeestloop bulle vir optimale groei van Osse | |
| OPTIMALE SPEENGEWIGTE VIR GOBABIS | |
| GOBABIS WORD WEER ROOI! | |
| Artificial Insemination Programs | |
| TOGETHER WE DID GREAT THINGS! | |
| BULLS, be BULL-WISE, be THERE! The bull-run NOT to miss! | |
| A (really) NICE IDEA just like Paris... | |
| THE REAL DEAL Nothing more to say... JUST WATCH THIS! | |
| TAAIER AS TAAI Joggie vertel ons... | |
| The Game Changer Breed as we also know it – the “Bonsmara” | |
| A POWERFUL BULL-TOOL Genomics is the roll player! | |
| your “10-YEAR” bull Choose RIGHT now! | |
| HAPPY MAY DAY! Celebrate our greatness! | |
| JUST DON’T BE CAUGHT not checking him out...!! | |
| Allow YOUR BULL to find YOU and not the other way round... | |
| Landbouweekblad/SA Studbook Hartebeestloop Bonsmaras ELITE PLATINUM COW 2019 | |
| Hartebeestloop se “DROOGTE-TAAI” Teelfilosofie | |
| HOPE, PEACE, LOVE Happy Easter! | |
| GO FOR THE BEATLES AND NOT DOLLY! | |
| all POLLED. all DRESSED UP. and all READY TO GO! | |
| BULL BUSINESS eye candy galore! | |
| WHEN YOUR COWS LOOK AFTER YOU! Award winning cows | |
| DUST, DROUGHT, DETERMINATION! It's all about selection now... | |
| CAN BUSH FEED SAVE YOU? Why not come and listen? | |
| SAVE THE DATE! Hartebeestloop Auction 2019!! | |
| | | | | | | | | |