Kalahari dune grass is not very palatable and animals only graze on it during the early growing stages. The early growth is usually green, soft and palatable. Kalahari dune grass is used extensively by the social weaver to build their nests.
Stipagrostis amabilis word slegs gevreet as die lote jonk en groen is. Dit word beter benut as dit eers deur die versamelvoëls “verwerk” is. Versamelvoëlneste, saam met die droë gras in die veld, is belangrike ruvoerbronne vir die diere gedurende Desember en Januarie terwyl ons wag vir die reën