Hartebeestloop

Gobabis
Auction 2020

Index    Overview    Videos   All Auctions

Quickview | Large | Description | Descriptions All | Videos

01. HART 16-0300

Kies Afrikaans
01. HART 16-0300

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions will be available.



 Back to Top

01. HART 16-0300
View English
01. HART 16-0300


VIDEO  /  STOETVAAR

Hier is ‘n “All Rounder” bul wat op koeie en goed uitgegroeide verse gebruik kan word.

Uitstekende groeivermoë op die veld, bogemiddelde daaglikse gewigstoename en top veldweidingomset na gewig. Ideale eienskappe vir speenkalf en os produksie bul.

HART 16-0300 is getoets in die veld en aangepas as veldbees.



 Terug na Bo

02. HT 17-0026

Kies Afrikaans
02. HT 17-0026

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions will be available.



 Back to Top

02. HT 17-0026
View English
02. HT 17-0026


VIDEO  /  STOETVAAR

Hier is ‘n kalfgemak bul vir gebruik op koeie en verse.

HT 17-0026 is ‘n “easy fleshing”, lae insetkoste, goeie konstitusie en uitstekend aangepasde veldbul. Hy kan werklik in enige produksiestelsel met sukses gebruik word.

Oorweeg hom sterk om vroeg geslagsryp, hoogs vrugbare en lae insetkoste vervangingsverse te teel.

Teel hierdie eienskappe vas in jou kudde!



 Terug na Bo

03. DKT 17-0006

Kies Afrikaans
03. DKT 17-0006

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions will be available.



 Back to Top

03. DKT 17-0006
View English
03. DKT 17-0006


VIDEO  /  STOETVAAR

DKT 17-0006 is ‘n medium raam “all rounder, multi purpose, easy fleshing” bul.

Kan op verse en koeie gebruik word en het bo-gemiddelde groei.

Veldbul indeks van 118 staaf sy aanpasbaarheid en groei vermoë. Sy moeder het n TKP van 384 dae oor 9 kalwers.

DKT 17-0006 is n bestuurs gemak bul wat geld in jou sak sal sit.



 Terug na Bo

04. DKT 17-0038

Kies Afrikaans
04. DKT 17-0038

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions will be available.



 Back to Top

04. DKT 17-0038
View English
04. DKT 17-0038


VIDEO  /  STOETVAAR

DKT 17-0038 is ‘n effens groter as medium raam met sterk bespiering en uitsonderlike groei vermoë.

Nie geskik vir verse.

Ideaal vir teel van speen kalwers en osse. Sy moeder het n TKP van 424 dae oor 5 kalwers.

Veldbul indeks van 111 staaf DKT 17-0038 se waarde.



 Terug na Bo

05. DKT 17-0068

Kies Afrikaans
05. DKT 17-0068

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions will be available.



 Back to Top

05. DKT 17-0068
View English
05. DKT 17-0068


VIDEO  /  STOETVAAR

DKT 16-0068 is ‘n medium raam bul met sterk manlikheid en goeie aanpasbaarheids eienskappe.

Groei syfers is bo gemideld.

Kan op uitgegroeide verse gebruik word. Ideal vir teling van vervangings verse. Sal ook goeie speenkalwers en osse teel.

Veldbul indeks van 101 sê presies wat die bul is, veilig en gemideld.



 Terug na Bo
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap