Hartebeestloop

Hartebeestloop
Auction 2014

Index  |  Overview  |  Newsletter | Animals | General | Videos |  All Auctions
Farmers` Day
Photographs 2014


Lecturer: Danie Bosman

    


Danie Bosman is een van die sprekers op die BOEREDAG 2014. Sy lesing onderwerp is practise van aard en is in die middag program - "Bul-der-Bulle".

Lees gerus ook sy CV (191 Kb)




Lecturer: Johan Mouton (Molatek)

    


Johan Mouton is een van die sprekers op die BOEREDAG 2014. Sy lesing onderwerp is "OORVET bulle se storie ".

Lees gerus ook sy CV (209 Kb)




Lecturer: Prof. Fanie Schoeman

    


Prof Fanie Schoeman is een van die sprekers op die BOEREDAG 2014. Sy lesing onderwerp is "Kruisteling - SO werk dit eintlik!".

Lees gerus ook sy CV (224 Kb).




Lecturer: Willem Wethmar (Chalmar Beef)

    


Willem Wethmar (Chalmar Beef) is een van ons sprekers op die BOEREDAG 2014. Sy lesing onderwerp is: "Die WENRESEP vir wen-wen vir ALMAL".

Lees gerus ook sy CV (278 Kb).

Sy Pa, Wimpie Wethmar, is welbekende in Namibia aangesien hy vir baie jare hier bees gekoop het vir hulle slaghuis.




Wimpie Wethmar - father of Willem Wethmar

    


Wimpie is die Pa van Willem (Chalmar Beef), wat een van ons sprekers is tydens die BOEREDAG 2014.

Wimpie is 'n welbekende in Namibië, aangesien hy vir jare hier bees aangekoop het vir sy voerkrale in Bapsfontein.



Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap