Hartebeestloop

G8 Auction 2018
30 August 11H30

Index    Overview    All Auctions

Quickview | Large | Description | Descriptions All | Videos

1. HART 15-0152 (Addisionele foto)

Kies Afrikaans
1. HART 15-0152 (Addisionele foto)

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions available.

 Back to Top

1. HART 15-0152 (Addisionele foto)
View English
1. HART 15-0152 (Addisionele foto)


VIDEO  /  STOETVAAR

  • Indrukwekkende bul met kop-op houding en pragtige swart pigment.
  • Goed bespierd met baie goeie balans.
  • Weeg 34kg by geboorte en speen 225kg op 7 maande.
  • “All Rounder” bul wat op verse en koeie gebruik kan word.
  • Hy is geteel uit ‘n top moederlyn en sy moeder speen 4 kalwers teen 51,1% van haar liggaamsmassa.
  • Ek beveel hom sterk aan vir die teel van vervangingsverse.

 Terug na Bo

2. HART 15-0152

Kies Afrikaans
2. HART 15-0152

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions available.

 Back to Top

2. HART 15-0152
View English
2. HART 15-0152


VIDEO  /  STOETVAAR

Nog 'n foto van HART 15-0152.

  • Indrukwekkende bul met kop-op houding en pragtige swart pigment.
  • Goed bespierd met baie goeie balans.
  • Weeg 34kg by geboorte en speen 225kg op 7 maande.
  • “All Rounder” bul wat op verse en koeie gebruik kan word.
  • Hy is geteel uit ‘n top moederlyn en sy moeder speen 4 kalwers teen 51,1% van haar liggaamsmassa.
  • Ek beveel hom sterk aan vir die teel van vervangingsverse.

 Terug na Bo

3. HART 15-0098

Kies Afrikaans
3. HART 15-0098

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions available.

 Back to Top

3. HART 15-0098
View English
3. HART 15-0098


VIDEO  /  STOETVAAR

  • Dik, breed en goed bespierd.
  • Weeg 36kg by geboorte en speen 243kg op 7 maande.
  • Hy kan op uitgegroeide verse en koeie gebruik word.
  • Sy moeder is ‘n voorbeeld van koeidoeltreffenheid en speen 3 kalwers teen 50,9% van haar liggaamsgewig.

 Terug na Bo

4. HART 15-0250

Kies Afrikaans
4. HART 15-0250

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions available.

 Back to Top

4. HART 15-0250
View English
4. HART 15-0250


VIDEO  /  STOETVAAR

  • Hy kombineer baie goeie voor- en naspeense groei met baie melk en ‘n groot skrotum.
  • Weeg 34kg by geboorte en speen 270kg op 7 maande.
  • Sy moeder is ‘n staatmaker koei en speen 4 kalwers teen 65,2% van haar liggaamsmassa. ‘
  • Hy is geteel uit top lyne met CEF 04-0462 aan vaderskant en HART 09-0055 aan moederskant.
  • Gebruik hom op verse en koeie – hy sal swaar speenkalwers en baie goeie osse teel.

 Terug na Bo

5. HART 15-0324

Kies Afrikaans
5. HART 15-0324

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions available.

 Back to Top

5. HART 15-0324
View English
5. HART 15-0324


VIDEO  /  STOETVAAR

  • “All Rounder” bul wat op verse en koeie gebruik kan word.
  • Weeg 35kg by geboorte en speen 215kg op 7 maande.
  • Geteel uit die staatmaker bul AG 98-0338 (oupa) aan vaderskant en ‘n goeie moeder met TKP van 395 dae oor 7 kalwers.
  • Hy vertoon baie manlikheid met sterk nek en kop.
  • Sal baie goed doen in speenkalf en osproduksiestelsels en ook mooi vroeg geslagsryp verse teel.

 Terug na Bo

6. HART 15-0282

Kies Afrikaans
6. HART 15-0282

VIDEO  /  SIRE

Unfortunately no English descriptions available.

 Back to Top

6. HART 15-0282
View English
6. HART 15-0282


VIDEO  /  STOETVAAR

  • Baie sterk bul met goeie beenstruktuur en baie goeie bespiering.
  • Hy moet net op koeie gebruik word.
  • Weeg 32kg by geboorte en speen 232kg op 7 maande.
  • Sy moeder het TKP van 354 dae/9 kalwers en sy speen die 9 kalwers teen 51,8% van haar liggaamsmassa. Indrukwekkende doeltreffende koei.
  • Sy teling kombineer bloedlyne wat goeie bespiering, baie melk en groot skrotums teel. Dit is dan ook presies wat ons sien in HART 15-0282.

 Terug na Bo
Facebook  Contact us | Copyright 2012, All rights reserved | Sitemap